Frontpage Slideshow | Copyright © 2006-2012 JoomlaWorks Ltd.

Advantage

AdVantage het ’n lang en trotse geskiedenis van uitnemende redaksionele verslaggewing in die advertensie-, bemarkings- en mediabedryf. In 2009 het die publikasie ’n voorkomsverandering ondergaan. Die nuwe, opwindende ontwerp weerspieël die tydskrif se rol as baanbreker in sy veld en bied heelwat stof tot nadenke. Nuwe leierskap, onder die vaandel van die bekroonde joernalis, Louise Marsland, wat as hoofredakteur aangestel is, het deel uitgemaak van AdVantage se transformasie.

AdVantage is nie ’n tydskrif wat op sy louere rus nie, maar het bewys waarom dit die toonaangewer in die advertensie-, bemarkings- en mediabedryf is deurdat dit ’n sterk redaksionele platform, die hoeksteen van die publikasie sedert die ontstaan daarvan in 1993, handhaaf én groei en volgens oorlewering nie wegskram van die kontroversiële nie.

Contact us

Position: Redakteur

Name: Danette Breitenbach

Email: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

Position: Produksieredakteur

Name: Anita van der Merwe

Email: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

Position: Advertensiekonsultant

Name: Sherrie Weir

Phone: (011) 468 3717

Email: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

Position: Intekenare-bestuurder

Name: Petro van As

Email: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

Fast Facts

  • AdVantage is die mees gelese advertensie- en benarkingstydskrif in die land, met ’n leserskap van 20 000 per maand.