Frontpage Slideshow | Copyright © 2006-2012 JoomlaWorks Ltd.

Hire SA

Hire SA bied lesers ’n omvattende oorsig van produkte geskik vir beide die verhurings- en eindgebruikersmark binne die volgende sektore:

  • Klein tot middelslagkonstruksie- en industriële toerusting;
  • Groot grondverskuiwings-, industriële, slopings- en myn-/steengroefwerktoerusting;
  • Hys- en hanteringstoerusting; en
  • Toerusting vir mense wat hoog bo die grond werk.

Hierdie vaktydskrif fokus op tegnologiese ontwikkeling oor die hele spektrum van teikentoerusting aan die hand van omvattende tegniese artikels deur die produkverskaffers. ’n Verskeidenheid toerusting word in werklike projekte vertoon om die leser en eindgebruiker ’n oorsig te gee van die moontlikhede van die toerusting en besluitneming met betrekking tot die aankoop daarvan te vergemaklik. Vraagstukke binne die verskillende marksektore word aangespreek, veral deur middel van onderhoude met verskillende rolspelers in die bedryf. Dit sluit onder meer in gesondheid en veiligheid, regsnakoming en bedryfsaangeleenthede, sakeverwante aangeleenthede en maatskappy-suksesse.

Contact us

Position: Redakteur

Name: Cherry Ellis

Phone: +27 (0)11 217-3223

FAX: +27 (0)86 296 8785

Email: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

Position: Verkoopsverteenwoordiger

Name: Roelien Bakker

Phone: +27 (0)11 217 3105

FAX: +27 (0)86 297 2319

Email: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

Position: Uitgewer

Name: John Woodford

Phone: +27 (0)11 217 3202

FAX: +27 (0)86 271 4451

Email: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

Fast Facts

  • Hierdie vaktydskrif word versprei aan ’n teikendatabasis van 3 700 bedryfspelers.
  • Hire SA is die amptelike vaktydskrif van CASA (Cranes Association of SA).
  • Dié vaktydskrif inkorporeer die tydskrifte Hire SA in Africa en Specialised Access.
  • Die ‘Waar om te Huur/Waar om te Koop’-afdelings agter in die tydskrif verskaf kontakbesonderhede van die sleutelspelers in die huur- en oorspronklike-toerustingvervaardigersmark (OEM).
  • Die jongste ABC sypher is 3 256.