Frontpage Slideshow | Copyright © 2006-2012 JoomlaWorks Ltd.

PIVOT

PIVOT is 'n tydskrif wat daarop gemik is om die werk van die Kwazulu-Natal Departement van Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme bekend te maak.  Die tydskrif se  doel is om die Provinsie as ‘n goeie  ekonomiese- en beleggingsgeleentheid te bemark, en die Departement se rol en ondersteuning vir hiervoor te beklemtoon.  Dit poog om vennootskappe tussen die belanghebbendes en die Departement  te bevorder en die vertroue in die Provinsie as Suid-Afrika se voorste toeristebestemming te versterk. PIVOT neem die  plaaslike regering se pogings om sterk besigheidsbeleggings na KZN te lok  en die plaaslike ekonomiese groei te bevorder en sodoende almal se lewens te  verbeter, onder die loep.

 

Contact us

Position: Uitgewer

Name: Tim Lombard

Phone: 031 533 7600

Email: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

Position: Redakteur

Name: Harry Mchunu

Phone: 031 539 3550

Position: Produksie-koördineerder

Name: Lorna King

Phone: 031 533 7600

Email: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

Fast Facts

  • Sirkulasie: 10 000
  • Frekwensie: Vier uitgawes per jaar
  • Verspreiding: Gratis versprei aan toonaangewende maatskappye, staatsdepartemente, hul strategiese vennote en die ambassades in KZN
  • Grootte: A4