Frontpage Slideshow | Copyright © 2006-2012 JoomlaWorks Ltd.

The Crest

The Crest is 'n elegante leefstyltydskrif wat ook ontwikkeling bevorder, vertroue in die streek versterk,  en is 'n nuttige hulpmiddel wat gebruik kan word om  beleggers te lok. Die aktuele, luukse benadering maak dit verfrissend anders as enige ander publikasies in die gebied.

The Crest is gemik op die welgestelde en kritiese leser. Die gebied wes van Durban (veral die groter Hillcrest gebied) is besig om vinnig uit te brei, en die teikenmark is 'n dinamiese, groeiende entiteit. Benewens inligting en opvoeding, met artikels wat plaaslike nuus, gebeure en geleenthede insluit,  open die tydskrif kommunikasiekanale en is dit 'n forum tussen inwoners en besighede. Dit bevat vermaaklike onderhoude met plaaslike persoonlikhede en dek die nuutste modes, kuns en gemeenskapslewe.

Contact us

Position: Redakteur

Name: Hayley Dennyson

Phone: 031 533 7600

Email: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

Position: Uitgewer

Name: Tim Lombard

Phone: 031 533 7600

Email: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

Position: Streek-verkoopsbestuurder

Name: Tracy Linden

Phone: 031 533 7600

Email: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

Position: Verkoopsbestuurder

Name: Laura Myers

Phone: 031 533 7600

Email: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

Fast Facts

  • Sirkulasie: 12 500
  • Frekwensie: ses uitgawes per jaar
  • Verspreiding: Besighede en inwoners (insluitende komplekse en landgoedere) in die groter Hillcrest en Bo-Highway-areas
  • LSM: Meerderheid LSM 9/10+ groep
  • Grootte: A4