Frontpage Slideshow | Copyright © 2006-2012 JoomlaWorks Ltd.

Eikestadnuus

Eikestadnuus is die plaaslike veelbekroonde gemeenskapskoerant wat die areas van Stellenbosch, die Paarl, Franschhoek, Somerset-Wes, die Strand en Gordonsbaai bedien. Stellenbosch is die tuiste van die Universiteit van Stellenbosch met sy bykans 24 700 studente en is geleë in die hartjie van wêreldbekende Boland-wynlande. Dit is ook tuiste van groot maatskappye soos Distell, Parmalat, Medi-Clinic, Venfin, Remgro en British American Tobacco.

Stellenbosch kombineer die moderne met die geskiedkundige in 'n pragtige natuurlike omgewing. In sy 60-jarige bestaan het Eikestadnuus sterk bande met die gemeenskap gebou deur sy betrokkenheid by plaaslike welsynsorganisasies en skole. Hierdie tweetalige koerant, met 'n sirkulasie van 9 000, verskyn elke Vrydag en het 'n gemiddelde leserstal van sowat 40 000.

Contact us

Position: Uitgewer

Name: Deleen Johnson

Phone: +27 (0)21 887 2840

Email: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

Position: Redakteur

Name: Elsabé Retief

Phone: +27 (0)21 887 2840

Email: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

Position: Bemarkingsbestuurder

Name: Marijke van der Merwe

Email: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

Position: Advertensiebestuurder

Name: Stefan Kolver

Phone: +27 (0)21 841 4284

Email: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it