Frontpage Slideshow | Copyright © 2006-2012 JoomlaWorks Ltd.

Die Burger

Die Burger is die mees geleesde dagblad in die Wes-Kaap. Twee uitgawes, een in die Wes-Kaap en een in die Oos-Kaap, word gepubliseer. Die Burger se sirkulasie-afdeling lê daagliks sowat 25 000 km af om koerante so ver soos Upington, Alexanderbaai, en Oos-London te versprei.
Die Burger steun die volgende waardes in sy redaksionele beleid:
'n Veelparty-demokrasie; Die vryemark-ekonomie; Persoonlike vryheid; Vryheid van die pers; Volwaardige status vir Afrikaans

Die Burger is aan die voorpunt van tegnologiese ontwikkeling met:

  • Daaglikse internet- en mobiele uitgawes
  • Elektroniese argiefdiens op die internet
  • Elektroniese geklassifiseerde advertensies vir Die Burger Wes- en Oos-Kaap
  • Gerekenariseerde invoeg- en versendingstelsel
  • Moderne skandeerafdeling
  • Elektroniese opmaak van bladsye
  • Internasionale bemarking van die produk in elektroniese formate.

Contact us

Position: Redakteur

Name: Bun Booyens

Email: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

Position: Hoofbestuurder

Name: Mark Herman

Email: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

Position: Hoofbestuurder (Oos-Kaap)

Name: Andre Olivier

Email: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

Position: Advertensies

Name: Wes-Kaap

Phone: +27 (0)21 406 2211

Position: Advertensies

Name: Oos-Kaap

Phone: +27 (0)41 503 6111

Position: Advertensies (Netads)

Name: Solanie Blom

Phone: +27 (0)21 406 4352

Email: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

Position: Sirkulasiebestuurder

Name: Arend Visagie

Email: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

Talk to us!

Subscription & Deliveries

0861 343 287