Die lesers van Daily Sun het 'n vooruitstrewende lewensuitkyk, is vatbaar vir nuwe ondervindings en is gretig om die geleenthede wat die nuwe sosiale, politieke en ekonomiese omgewing bied, aan te gryp. Hulle is die hoofbegunstigdes van verandering in Suid-Afrika. Hul lewensomstandighede en algemene lewenstandaard het bykans oornag verander met die toegang tot behuising, krag, lopende water, werksgeleenthede en minimum lone wat die nuwe demokratiese bestel moontlik gemaak het. Ons leser floreer onder sulke omstandighede en wil hierdie geleenthede benut om sy of haar algemene welstand te verbeter.
Contact us
Position: Hoofbestuurder
Name: Minette Ferreira
Phone: +27 (0)11 877 6019
FAX: +27 (0)11 877 6020
Email: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Position: Advertensieverkope-bestuurder
Name: Ane Honiball
Phone: +27 (0)11 877 6085
Email: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Position: Advertensiebestuurder: Kleinhandel
Name: Therese Pluck
Phone: +27 (0)11 715 8505
Email: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Position: Bemarkingsbestuurder
Name: Siphokazi Mabo
Phone: +27 11 713 9751
Email: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Fast Facts
- Lesers: 5 669 000 (AMPS 2012 BA)
- Sirkulasie: 336 318 (ABC Q3 2012)