Sedert sy eerste verskyning op straat in 1997, is Soccer-Laduma se gedrukte weergawe steeds die topverkoper onder sportpublikasies in die land met ’n sirkulasiesyfer van 360 668 (ABC 3de kwartaal 2012); en word Suid-Afrika se koerant wat die 2de meeste kopieë verkoop met 'n leserstal van 2 846 000 (AMPS 2012). Dit is nou ook weekliks in digitale formaat via MySubs beskikbaar teen dieselfde prys. Soccer-Laduma se web- en selfoon-sirkulasiesyfers is steeds aan die styg. Effective Measure se syfers van Oktober 2012 dui op 159 925 unieke blaaiers en 2,6 miljoen blad-indrukke vir die web en 512 620 unieke blaaiers en 17,4 miljoen blad-indrukke vir selfone. Soccer-Laduma se mobiele webwerf is steeds die 2de grootste in sy kategorie en die voorste sokker-spesialiswebwerf in Suid-Afrika. Wat sosiale media betref, het ons 54 000 gekombineerde Twitter-volgelinge asook 85 500 Facebook-aanhangers, en die getalle groei daagliks.
Contact us
Position: Uitgewer
Name: Peter du Toit
Phone: +27 (0)21 425 1200
FAX: +27 (0)21 425 1247
Email: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Position: Redakteur
Name: Clint Roper
Phone: +27 (0)21 425 1200
FAX: +27 (0)21 425 1247
Email: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Position: Verkoopsbestuurder
Name: Antony Bladen
Phone: +27 (0)11 234 2360
FAX: +27 (0)11 259 1701
Email: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Position: Bemarkingsbestuurder
Name: Simon Borchert
Phone: +27 (0)82 999 3330
Email: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Position: Algemene Bestuurder
Name: Richard van der Westhuizen
Phone: +27 (0)21 425 1200
FAX: +27 (0)21 425 1247
Email: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it