Frontpage Slideshow | Copyright © 2006-2012 JoomlaWorks Ltd.

Sunday Sun

Sunday Sun is die snelgroeiendste koerant in die land met verkope van 199 183 (ABC Q3 2012) en 'n leserskap van 2 601 000. Baie van sy lesers is nuwelinge in die Sondagkoerantmark wat vinnig lojaal geraak het teenoor "hul" koerant. Lesers loof die koerant vir sy innoverende, opwindende, vreeslose styl waar almal die kans kry om hul saak te stel. Sunday Sun is ‘n Daily Sun publikasie en word landswyd versprei. Dit word gedruk deur Paarl Coldset (Pty) Ltd in Johannesburg, Kaapstad, Port Elizabeth en Bloemfontein en deur die Natal Witness in KwaZulu-Natal. Dit is polities onafhanklik en ondersteun die Grondwet.


Sunday Sun bied 'n unieke mengsel van poniekoerantvermaak, naamlik artikels oor glanspersoonlikhede en leefstyl, asook harde nuus. Hierdie pretbenadering tot Sondagkoerante is 'n wenresep vir Sunday Sun, wat duidelik blyk uit ons bestendige sirkulasiesyfer van 199 183* weekliks (*ABC Q3 2012)en leserskapsyfers van 2 601 000** (**AMPS 2012 BA).
 
Sunday Sun bied die volle reeks onderafdelings wat van 'n Sondagkoerant verwag word:
  • Nuus: In Sunday Sun sal jy die onvertelde stories lees, op die man af geskryf deur 'n span joernaliste wat net die beste wil bied. Marknavorsing bied insigte in wat lesers wil h van hul gunsteling Sondagkoerant.
  • Sport: Sokker, sokker, sokker en baie boks, atletiek, perderesies, krieket en talle ander sportkodes vul Sunday Sun se opwindende sportblaaie.
  • Sake en loopbane: Die ondervinding het geleer dat Sunday Sun se lesers dors na kennis oor sake- en loopbaangeleenthede, al beteken dit hulle moet klein begin. In SunBusiness voorsien ons in die behoefte.

 

Contact us

Position: Nuusredakteur

Name: Prince Chauke

Phone: +27 (0)11 713 9849

Email: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

Position: Hoofbestuurder

Name: Minette Ferreira

Phone: +27 (0)11 877 6019

FAX: +27 (0)11 877 6020

Email: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

Position: Advertensieverkope-bestuurder

Name: Ané Honiball

Phone: +27 (0)11 877 6085

Email: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

Position: Nasionale Sakebestuurder: Ads24

Name: Shane Jacobs

Phone: +27 (0)11 259 1713

Email: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

Position: Bemarkingsbestuurder

Name: Siphokazi Mabo

Phone: +27 (0)11 713 9751

Email: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

Fast Facts

  • Sirkulasie: 199 183 (ABC Q3 2012)
  • Leserskap: 2 601 000 (AMPS 2012 BA)