Frontpage Slideshow | Copyright © 2006-2012 JoomlaWorks Ltd.

Sondag

Sondag is 'n opwindende Afrikaanse Sondagblad. Die koerant stel hom ten doel om te voorsien in die leesbehoeftes van alle Afrikaanssprekendes in Suid-Afrika; om vir hulle ’n diens te lewer in hul taal van keuse met ’n helder, opbeurende en toeganklike produk wat die volle spektrum van Sondag-onderwerpe dek. Dit is in Mei 2007 van stapel gestuur en die koerant is daarop gemik om Media24 se markdekking in die Sondagmark uit te brei. Sondag is ook ’n susterstitel van die ander twee Sondag-koerante in die Media24-stal, City Press en Sunday Sun.

  • Nuus: In Sondag kry jy persoonlikheidsgebaseerde nuus en menings geskryf deur ’n gebalanseerde span ervare en opwindende jong joernaliste wat van regoor die mediaspektrum afkomstig is. Witwarm nuus en tydskriftipe artikels oor motors, gadgets, mediese wenke en regshulp is die bestanddele in hierdie opwindende versameling bladsye wat gekenmerk word deur sterk opskrifte en foto’s en grafika wat die oog vang en hou.
  • Sport: Dit is ’n verpak in ’n 16 bladsye lange los afdeling wat gewy is aan die belangrike Afrika-sportsoorte – rugby, sokker en krieket – asook die hele spektrum van ander sportkodes.
  • Vermaak: Die nuutste in musiek, rolprente en enige ander vorms van vermaak, met ’n weeklikse konsertgids, kleurvolle TV-programme, strokiesprente en speletjies vorm saam ’n 12 bladsye lange los afdeling.
  • Besigheid: Persoonlike finansies en ’n weeklikse samevatting van die ekonomiese tendense en besigheidsaanduiders is die vernaamste elemente.

Contact us

Position: Redakteur

Name: Peet Bothma

Phone: +27 (0)11 877 6170

Email: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

Position: Adjunk-redakteur

Name: Dirk Lotriet

Phone: +27 (0)11 877 6171

Email: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

Position: Adjunk-redakteur

Name: Johan Vos

Phone: +27 (0)11 877 6195

Email: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

Position: Hoofbestuurder

Name: Minette Ferreira

Phone: +27 (0)11 877 6019

FAX: +27 (0)11 877 6020

Email: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

Position: Advertensieverkope-bestuurder

Name: Ané Honiball

Phone: +27 (0)11 877 6085

Email: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

Position: Bemarkingsbestuurder

Name: Siphokazi Mabo

Phone: +27 (0)11 713 9751

Email: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it