Contact us
Name: Paarl Media Cape
Phone: 27 (0)21 550 2400
Email: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Met die samesmelting van Paarl Gravure en Paarl Web in Paarl Media Kaap kan kliënte nou onder een dak van litografie vlakdruk sowel as publikasie-gravuredrukwerk gebruik maak vir die produksie van kommersiële werk, tydskrifte en katalogusse met ’n medium tot hoë volume. Die een aanleg het ’n uitgebreide kapasiteit van meer as 125 000 ton per jaar om te verseker dat kliënte die doeltreffendste produksie vir al hul individuele vereistes geniet.
Name: Paarl Media Cape
Phone: 27 (0)21 550 2400
Email: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it