Frontpage Slideshow | Copyright © 2006-2012 JoomlaWorks Ltd.

Paarl Media Paarl

Paarl Media Paarl in die Paarl spesialiseer in die druk van boeke, skoolboeke, kleiner drukoplae van hoë-gehalte spesialistydskrifte, promosie- en direktebemarkingsmateriaal sowel as finansiële jaarstate. Kurisani Investments van loveLife besit 16% van Paarl Media Paarl.

Die belangrikste drukkerstegnologie sluit in gevorderde multikleur bladsygevoerde drukkers en gespesialiseerde kommersiële litografie vlakdruk-drukkers. Die bindery gebruik nuwe-tegnologie toerusting wat onder meer PUR-bindwerk kan hanteer. Paarl Media Paarl lewer diens aan boekuitgewers, nismarktydskryfuitgewers, reklameagentskappe en kleinhandelaars oor die hele land.

Contact us

Name: Paarl Media Paarl

Phone: +27 (0)21 870 3600

Email: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it