Frontpage Slideshow | Copyright © 2006-2012 JoomlaWorks Ltd.

Videogalerye

  • NuusNou se TV-advertensie

    Kry 'n voorskou van NuusNou se nuwe TV-advertensie voor die bekendstelling landwyd.

  • Media24 Jamming vir Madiba

    Uitgevat in voorskote en plastiekhandskoene, het Media24-personeel Maandag op Mandeladag met die bottermesse laat waai om toebroodjies vir 24 gemeenskapsorganisasies regoor die land te maak. Die bekende sjef, David Grier, Media24 se toebroodjiemaker, Thulani Lali en Prof Jakes Gerwel, voorsitter van Media24 en die Nelson Mandela- en Mandela Rhodes-stigting het 67 minute van hul dag afgestaan om hand by te sit met die smeer van meer as 10 000 toebroodjies. Kliek hier om nog foto's te sien.

  • Property24 se Click for Bricks

    Ontmoet Ntombizodwa Regina, die begunstigde vir die Click for Bricks-veldtog, wie se huis minder as 8 000 Facebook likes van klaar is.

  • Izelle aan die woord

    Huisgenoot, YOU en DRUM se hoofredakteur, Izelle Venter, gesels oor die voordele van geleenthede.

  • NewsNow in wording

    Kyk hierdie video van NewsNow, Media24 se nuwe weeklikse nuustydskrif. Dit word op 2 September bekendgestel.

  • Huldeblyk aan onderwysers

    Via Afrika-Uitgewers se televisieadvertensie vier die belangrike rol wat onderwysers speel deur die suksesverhaal van TV-aktrise Andrea Dondolo.

  • FAIRLADY se wintermode- en -skoonheidsneigings vir 2011

    FAIRLADY het lesers 'n voorsmaak van die jongste wintermode- en -skoonheidsneigings vir 2011 by Canal Walk gegee.

  • Nuwe Stories 2012

    Kyk dié video om meer uit te vind oor Human & Rousseau se Nuwe Stories 2012-kompetisie vir debuut-kortverhaalskrywers.

  • Ads24 se Fikelela Ezinkwenkwezini-toekenningsgeleentheid

    Sien al die hoogtepunte by Ads24 se Fikelela Ezinkwenkwezini-toekenningsgeleentheid by Fort Hare-universiteit op 21 Mei.

  • Media24 se nuwe hoof Esmaré Weideman

    Media24 se nuwe uitvoerende hoof, Esmaré Weideman gesels oor haar dae aan die stuur van YOU, DRUM en Huisgenoot.