Uitkoms van besluite soos geneem op algemene jaarvergaderings
Klik hier vir ‘n aankondiging oor die besluite wat op die 13de algemene jaarvergaderings van onderskeidelik Media24 en Welkom Yizani voorgestel is.
Media24 Nuus vereer sy legendes
Media24 Nuus het presteerders in verskillende kategorieë vereer by die 11de jaarlikse Media24 Nuus Legends-toekennings, wat Vrydag 2 Augustus in Kaapstad gehou is. Veels geluk aan al die wenners! LEGENDE IN SY LEEFTYD-TOEKENNING: Len Kalane, voormalige redakteur van City Press REDAKSIONELE WENNERS Joernalis van die Jaar: Charles Smith (Volksblad) Kunsjoernalis van die Jaar: Charl Blignaut […]
Media24 Beherend (Edms) Bpk Jaarlikse Resultate-aankondiging vir die jaar tot 31 Maart 2019
Media24 het redelike resultate vir die finansiële jaar behaal, met ’n effense toename in totale omset op ’n jaar-tot-jaar-grondslag tot R4.7mjd en ’n afname van 9% in handelsverlies tot R334m. Die winsgewendheid van die volwasse besighede (koerante, tydskrifte, drukverspreiding en boekuitgewery) het aansienlik verbeter gedurende die oorsigtydperk. Terselfdertyd het ons groeibesighede (digitale media, e-handel e-handelsvervulling, […]
Nuwe hoofredakteur vir Daily Sun en Sunday Sun
Mapula Nkosi, tans redakteur van Sunday World, is as die hoofredakteur van Daily Sun en Sunday Sun aangestel. Sy sal haar nuwe pos op 1 Junie opneem. Mapula het ’n honneursgraad in joernalistiek aan die Universiteit van die Witwatersrand verwerf en het ’n nagraadse diploma in bemarking en sakebestuur aan Unisa voltooi. Sy is ’n […]
NB-Uitgewers wen internasionale prys vir The President’s Keepers
Baie geluk aan NB-Uitgewers, wat pas ’n internasionale prys losgeslaan het vir The President’s Keepers, Jacques Pauw se opspraakwekkende politieke exposé wat in 2017 uitgegee is. Die Vereniging van Amerikaanse Uitgewers se prestigeryke International Freedom to Publish Award word jaarliks toegeken aan ’n uitgewer van buite Amerika wat moed en vasberadenheid aan die dag gelê […]
Media24 se toppresteerders vereer
Geluk aan al die wenners van die 2019 Media24-pryse! Hierdie pryse vier uitnemendheid dwarsoor ons maatskappy in verskeie kategorieë en is op 7 Junie by ’n galageleentheid in Kaapstad oorhandig. MEDIA24 PRYS VIR UITNEMENDE LEWENSBYDRAE: Fred Mouton DIGITALE MEDIA EN GEKLASSIFEERD Innovasieprys: The SpaceStation Tencent prys: Netwerk24 BOEKE Elize Botha-prys: Via Afrika LEEFSTYL Innovasieprys: Leefstyl […]