Media24 Buyout

Important news!  Please read the Formal Announcement about circulars and notices of general meetings to be held on 22 January 2021 and Documents for Inspection for the Media24 Buyout in relation to the Media24 Repurchase and the Welkom Yizani Scheme published on 14 December 2020.  Please click here to read the documents.

Meer inligting: Media24 se kontantaanbod om Welkom Yizani-aandele te koop

Media24 gaan ’n kontantaanbod maak om al die aandele te bekom in Welkom Yizani, sy breed gebaseerde swart ekonomiese bemagtiging aandeleskema. Media24 se aanbod is onderhewig aan verskeie voorwaardes, onder meer die goedkeuring deur die Welkom Yizani-aandeelhouers by ’n spesiale algemene vergadering, wat vir 22 Januarie 2021 geskeduleer is. Klik hier vir meer inligting.

Media24 Beherend (Edms) Bpk Aankondiging van Tussentydse Resultate vir die periode geëindig 30 September 2020

Media24 het in die halfjaar tot September 2020 die volle impak van die Covid-19-pandemie gevoel, met handelsresultate wat heelwat gedaal het teenoor die vergelykbare tydperk in 2019. Sterk vertonings in ons digitale en e-handelsverwante ondernemings het die impak op ons reeds kwesbare drukmediabedrywighede net gedeeltelik teengewerk. Ons fokus in die oorsigtydperk was dus om verliese […]

KENNISGEWING VAN ALGEMENE JAARVERGADERINGS EN DIVIDENDVERKLARINGS

Die 14de algemene jaarvergaderings van Media24 Beherend Eiendoms Beperk (Media24) en Welkom Yizani Beleggings (RF) Beperk (Welkom Yizani) sal op Donderdag 27 Augustus 2020 in die geheel by wyse van elektroniese kommunikasie gehou word, waarvan die eerste van hierdie vergaderings om 11:00 sal begin. Dienooreenkomstig sal daar geen fisiese vergaderings wees nie. Klik hier vir […]

Covid-19 tref Media24 hard – oorweeg sluitings, minder uitgawes en groter fokus op digitaal

Media24 het aangekondig dat hy dit oorweeg om vyf tydskrifte en twee koerante te sluit, sy oorblywende maandelikse tydskrifte uit te kontrakteer en minder gereeld uit te gee, twee koerante net digitaal uit te gee, en personeel in steundienste-afdelings te verminder. Die maatskappy begin konsulteer vandag met personeel. Ishmet Davidson, uitvoerende hoof van Media24, sê: […]

Media24 Beherend (Edms) Bpk Jaarlikse Resultate-aankondiging vir die jaar tot 31 Maart 2020

Media24 het uitstekende resultate vir die finansiële jaar behaal, met omsetgroei van 2% tot R4.8mjd en ’n verlaging van die handelsverlies met 54% tot R152m – albei jaar tot jaar. Hierdie prestasie is ondersteun deur groei in e-handelsomset, buitengewone skoolhandboek-bestellings en streng kostebestuur in die hele maatskappy. Dit het die impak van ’n ekonomie wat […]