Bereik miljoene in ons premium nuusomgewing met jou handelsmerkboodskap. Ons beste-in-klas multiplatform-oplossings strek oor digitaal, druk en televisie – insluitend alles van inhoud, insigte en ryk media-uitvoerings.
Ons visie is om die trefkrag van tydskrifhandelsmerke te gebruik om ’n persoonlike wêreld van inligting, vermaak en opvoedkundige uitnemendheid te skep wat jy kan geniet wanneer jy wil, waar jy wil. Media24 Leefstyl het ’n gesentraliseerde mediaverkoopsfunksie wat dit in staat stel om sy kliënte van optimale diensvlakke te voorsien en hulle ’n wye verskeidenheid media-oplossings oor veelvuldige platforms te bied om aan hul spesifieke behoeftes te voldoen.