Finalisation notice
Click here for more information.
Formal Results of the General Meetings of Media Holdings and Welkom
Click here for more information.
Verkorte Weergawe: Uitkoms van Algemene Vergaderings van Media Beherend end Welkom
Klik hier vir meer inligting.
Gesamentlike mediavrystelling: Media24 Beherend en Welkom Yizani Beleggings 22 Januarie 2021
Die aandeelhouers van Welkom Yizani, Media24 se breed gebaseerde swart ekonomiese bemagtiging aandeleskema, het Media24 se kontantaanbod om al die aandele teen R15,70 per aandeel te bekom goedgekeur by ‘n spesiale algemene vergadering vroeër vandag (22 Januarie 2021). Klik hier vir meer inligting.
Media24 Buyout
Important news! Please read the Formal Announcement about circulars and notices of general meetings to be held on 22 January 2021 and Documents for Inspection for the Media24 Buyout in relation to the Media24 Repurchase and the Welkom Yizani Scheme published on 14 December 2020. Please click here to read the documents.
Meer inligting: Media24 se kontantaanbod om Welkom Yizani-aandele te koop
Media24 gaan ’n kontantaanbod maak om al die aandele te bekom in Welkom Yizani, sy breed gebaseerde swart ekonomiese bemagtiging aandeleskema. Media24 se aanbod is onderhewig aan verskeie voorwaardes, onder meer die goedkeuring deur die Welkom Yizani-aandeelhouers by ’n spesiale algemene vergadering, wat vir 22 Januarie 2021 geskeduleer is. Klik hier vir meer inligting.