
Media24 / Digital Brands Business Insider
Met 140 miljoen internasionale gebruikers, is Business Insider die wêreld se grootste finansiële nuusplatform. Dit het ’n omwenteling in nuusdekking teweeggebring met rats, vermaaklike en insiggewende beriggewing oor die belangrikste ontwikkelinge op die gebied van besigheid, tegniese sake en finansies.