Brand Banner

Media24 / Digitale handelsname Netnuus

Met kort, kragtige paragrawe, beelde en video, bied NetNuus jou die belangrikste nuushoogtepunte van die dag in Afrikaans. Die app verskaf kitsnuus wat op datum is en die geleentheid om by die nuus betrokke te raak deur middel van kommentaar en reaksies.