Brand Banner

Privaatheidsblad

VISIEVERKLARING OOR PRIVAATHEID

Media24 erken privaatheid as ’n belangrike waarde en ’n noodsaaklike onderdeel van openbare vertroue. Ons streef daarna om ’n betroubare maatskappy te wees en verwag dieselfde van al ons sakeondernemings.

PRIVAATHEIDSBEGINSELS

PRIVAATHEIDSBEGINSELS

Media24 het die volgende beginsels ten opsigte van jou privaatheid aangeneem:

Learn More
DATAPRIVAATHEIDSPROGRAM

DATAPRIVAATHEIDSPROGRAM

Alles wat jy oor die komponente van Media24 se Dataprivaatheidsprogram moet weet.

Learn More
PRIVAATHEIDSKENNISGEWING

PRIVAATHEIDSKENNISGEWING

Ons privaatheidskennisgewing beskryf hoe ons die inligting hanteer wat ons oor jou versamel en/of van jou ontvang.

Learn More
KOEKIEBELEID

KOEKIEBELEID

Die doel van hierdie beleid is om te verduidelik wat koekies is, waarvoor ons hulle gebruik en hoe jy koekies kan bestuur wanneer jy van ons webtuistes gebruik maak.

Learn More
WEBKOEKIES: VRAE EN ANTWOORDE

WEBKOEKIES: VRAE EN ANTWOORDE

Alles wat jy moet weet oor webkoekies op ons webtuistes

Learn More
VERSOEKE

VERSOEKE

Klik op die skakel hieronder om ‘n versoek oor POPIA en jou persoonlike inligting wat deur Media24 hanteer word in te dien.

Learn More
PAIA-HANDLEIDING

PAIA-HANDLEIDING

Klik op die skakel hieronder om Media24 se handleiding vir die Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting (PAIA) te lees.

Learn More
PAIA-RIGLYNE

PAIA-RIGLYNE

Riglyne vir die gebruik van die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting (Wet 2 van 2000)

Learn More
INLIGTINGSEKURITEIT

INLIGTINGSEKURITEIT

Media24 erken die belangrikheid van maatreëls rakende inligtingsekuriteit om die vertroulikheid, integriteit en beskikbaarheid van jou persoonlike inligting te verseker.

Learn More
GEREELDE VRAE EN ANTWOORDE: POPIA

GEREELDE VRAE EN ANTWOORDE: POPIA

Alles wat jy oor POPIA moet weet

Learn More

Kontak ons

Heerengracht 40
Kaapstad
Suid-Afrika

Klik asseblief hier om ‘n versoek in te dien oor jou persoonlike inligting wat deur Media24 hanteer word.

Indien jy ontevrede is met ons oplossing van jou klag, het jy die reg om dit te verwys na die Inligtingsreguleerder wat die toesighoudende gesag is vir databeskermingsake in Suid-Afrika. Die Inligtingsreguleerder se kontakbesonderhede is:
Algemene navrae: enquiries@inforegulator.co.za
Klagtes: PAIAComplaints@inforegulator.co.za