Koerante

Media24 het in Desember 2024 die gedrukte en PDF-uitgawes van Beeld, City Press, Die Burger (Oos-Kaap), Daily Sun, Rapport en Volksblad gesluit. Beeld, Rapport en Volksblad se inhoud is beskikbaar by www.Netwerk24.com, en City Press se inhoud by www.News24.com. Daily Sun is nou slegs digitaal as ‘n alleenstaande nuuswebtuiste (www.snl24.com/dailysun). Die enigste oorblywende gedrukte koerante is Die Burger and Son.

Alle Koerante

Media24 se voormalige portefeulje van gemeenskapskoerante en sokkertitels is nou deel van Novus Media. Besoek gerus hul webtuiste vir meer inligting en kontakbesonderhede.