Beleggersentrum

Die aandeelhouers van Welkom Yizani het Media24 se kontantaanbod om al die aandele te bekom goedgekeur by ‘n spesiale algemene vergadering op 22 Januarie 2021. Die transaksie is afgehandel, Welkom Yizani is gedenoteer vanaf die Equity Express Securities Exchange (EESE) en die skema word nou ontbind.

Media24 sal dus nie meer sy finansiële resultate of ‘n geïntegreerde jaarverslag publiseer nie. Vir meer inligting oor Media24 se prestasie in die 2020/21 boekjaar en vorentoe, besoek asb naspers.com/investors/overview vir die jongste aankondigings en publiserings.

Alle Welkom Yizani-aandeelhouers wat nog nie deur die oordragsekretaris gekontak is nie moet asb vir Singular Services by 0860 12 12 24 bel of e-pos by welkomyizani@singularservices.co.za vir meer inligting.

Klik hier om na die Welkom Yizani-webtuiste te gaan.

Media24 Geïntegreerde Jaarverslae

  • 2023
  • 2022
    Media24 Holdings King IV application report
  • 2021
    Formal Announcement
    Finalisation notice
    Media24 Buyout
  • 2020
  • 2019
    Media24 Tussentydse Verslag 2019
    Media24 Geïntegreerde Jaarverslag 2019
  • 2018
    Media24 Tussentydse Verslag
    Media24 Geïntegreerde Jaarverslag 2018
  • 2017
    Media24 Tussentydse Verslag 2017
    Media24 Geïntegreerde Jaarverslag
  • 2016
    Media24 Tussentydse Verslag 2016
    Media24 Geïntregeerde Jaarverslag 2016
  • 2015
    Media24 Tussentydse Verslag 2015
    Media24 Geïntegreerde Jaarverslag 2014
  • 2014
    Media24 Voorlopige Verslag 2014
    Media24 Tussentydse Verslag 2013
  • 2013
    Media24 Geïntegreerde Jaarverslag 2013
  • 2011
    Media24 Geïntegreerde Jaarverslag 2012
  • 2012
    Media24 Geïntegreerde Jaarverslag 2011
  • 2010
    Media24 Jaarverslag 2010
  • 2009
    Media24 Jaarverslag 2009

Media24 Jaarlikse Finansiële Resultate

  • 2020
    Media24 Beherend (Edms) Bpk Jaarlikse Resultate-aankondiging vir die jaar tot 31 Maart 2020
    Media24 Beherend Volledige Finansiële Resultate vir die jaar geëindig Maart 2020
  • 2019
    Media24 Beherend (Edms) Bpk Jaarlikse Resultate-aankondiging vir die jaar tot 31 Maart 2019
    Media24 Beherend Volledige Finansiële Resultate vir die jaar geëindig Maart 2019
  • 2018
    Aankondiging van jaarresultate vir die jaar geëindig 31 Maart 2018
    Volledige finansiële resultate vir die jaar geëindig 31 Maart 2018
  • 2017
    Aankondiging van jaarresultate vir die jaar geëindig 31 Maart 2017
    Volledige finansiële resultate vir die jaar geëindig 31 Maart 2017
  • 2016
    Aankondiging van jaarresultate vir die jaar geëindig 31 Maart 2016
    Volledige finansiële resultate vir die jaar geëindig 31 Maart 2016
  • 2015
    Jaarlikse finansiële resultate
  • 2014
    Jaarlikse finansiële resultate
  • 2013
    Jaarlikse finansiële resultate
  • 2012
    Jaarlikse finansiële resultate
  • 2011
    Jaarlikse finansiële resultate
  • 2010
    Jaarlikse finansiële resultate