Die 14de algemene jaarvergaderings van Media24 Beherend Eiendoms Beperk (Media24) en Welkom Yizani Beleggings (RF) Beperk (Welkom Yizani) sal op Donderdag 27 Augustus 2020 in die geheel by wyse van elektroniese kommunikasie gehou word, waarvan die eerste van hierdie vergaderings om 11:00 sal begin. Dienooreenkomstig sal daar geen fisiese vergaderings wees nie.
Klik hier vir meer inligting.