Soccer Laduma

Soccer Laduma Logo

Soccer Laduma is in 1997 gestig en is die grootste sokkeruitgewer, oor gedrukte, web, mobiele en sosiale media, in Suid-Afrika. Dit bied brekende nuus, onderhoude, menings en diepgaande ontleding van plaaslike en internasionale sokker. Sedert die stigting van  www.snl24.com in September 2022, is Soccer Laduma deel van ‘n oorkoepelende aanlynwebwerf wat vyf van Suid-Afrika se gevestigde nuus-, sport- en leefstylmediahandelsmerke saam met Daily Sun, KICKOFF, DRUM en TRUE LOVE huisves. Die Soccer Laduma-gedrukte uitgawe bly Suid-Afrika se topverkoper-sportpublikasie.

Besonderhede
Kontak E-pos
Adverteer
Sosiale media
Die Span
Redakteur
Vuyani Joni
Algemene Bestuurder
Clint Roper
Verkoopsbestuurder
Michele Marais
Ander koerante