VIA

Via Logo Red

VIA is die gewilde leefstyl-TV-kanaal vir Afrikaanse leefstylinhoud. Ons saai vars, unieke en boeiende inhoud op DStv-kanaal 147 uit.

Ons het uiteenlopende oorspronklike programme, wat wissel van prikkelende kosprogramme tot aangrypende werklikheidsvermaak.

Besonderhede
Die Span
Kanaalhoof
Azelia Morkel
Hoof van inhoud en bemarking
Robert Kaden
Ander Leefstyl TV-handelsmerke