Brand Banner

Media24 / Lifestyle TV POP

Die POP- studio is ‘n lenige, rats en hoogs bekwame televisievervaardigingseenheid in Media24 se televisie-eenheid. Buiten bemarkingsmateriaal vir internasionale kliënte, het POP ook al inhoud vir Mzansi Magic, die nuwe Pan-Afrika leefstylkanaal, Honey, en die Afrikaanse leefstylkanaal Via vervaardig.