
Media24 / Lifestyle TV VIA
VIA TV is ‘n 24-uur Afrikaanse leefstylkanaal wat gewone mense en hul wêrelde vier. Die wye verskeidenheid oorspronklike programme – van kosprogramme tot ware lewensdramas en naelbyter werklikheidsprogramme – maak VIA die eerste keuse vir leefstyltelevisie in vele huishoudings.