Media24 Logistiek

On the Dot is die grootste multikanaal-maatskappy vir medialogistiek in Suid-Afrika en bied ’n omvattende, geïntegreerde, eenstop- logistieke oplossing vir alle mediaprodukte, plus ’n ten volle geïntegreerde kliëntebestuursdiens. On the Dot se omvattende dienste verseker dat elke faset van jou produk se lewensiklus noukeurig bestuur, gemonitor en geoptimaliseer word.

Ons titels

On the Dot Kontraklogistiek
On the Dot Voorraadkettingbestuur