
Media24 / Logistic Divisions On the Dot Kontraklogistiek
On the Dot bied ’n volledige e-handelvervullingsoplossing om maatskappye in staat te stel om ’n vinnig groeiende segment van die kleinhandelbedryf te benut. Dit is bekend in die bedryf as die deskundige op die gebied van die verspreiding van handelsware vir besigheid-tot-verbruiker- en besigheid-tot-besigheid-handelaars wat die Afrika-mark bedien.