M24 Logistiek

M24 Logistics Logo

M24 Logistiek is jou eenstop-oplossing vir e-handellogistiek oral in Afrika. Ons huisves jou voorraad veilig, en ons seleksie-, verpakking- en versendingsoplossings sorg dat  goedere vinnig by jou kliënte uitkom. Vir e-bestellings binne ’n 45 km-radius is dieselfde-dag-aflewering moontlik.

Besonderhede
Kontak nommer
Sosiale media
Die Span
Algemene Bestuurder
Rika Swart
Alle Logistieke Afdelings