Media24 is Suid-Afrika se voorste uitgewer met belange in digitale media en –dienste, koerante, televisie, tydskrifte, boekuitgewery. Dit is deel van Naspers, ‘n multi-nasionale groep.
Ons doel
Ons bou gemeenskappe deur uitstekende joernalistiek, slim tegnologie en innoverende dienste
Só doen ons dit
Ons vertel stories wat saak maak. Ons omskep data in insigte. Ons ontwerp oplossings wat werk.
Ons leuse
Ons verryk lewens 24/7.
Ons waardes
Die kernwaardes wat Media24 se werkswyse inspireer, is moed, integriteit, verantwoordbaarheid en respek.
DIE
PAD
Hierdie 7 optredes help ons om ons waardes uit te leef en dryf ons kultuur:
Ons is ‘n span
Ons stel ons klante eerste
Ons speel om te wen
Ons tree vinnig op
Ons neem net die bestes in diens
Ons leer heeltyd
Ons het pret
Media24 en sy titels onderskryf die Suid-Afrikaanse Perskode wat bepaal dat nuus waar, akkuraat, billik en ewewigtig moet wees. Indien ons nie voldoen aan die beginsels wat in die kode vervat is nie, bel asseblief die Persombud by 011 484 3612/8, stuur ’n faks na 011 484 3619 of gaan na presscouncil.org.za.