Media24 erken die belangrike waarde en ’n noodsaaklike van privaatheid as deel van ons waardestelsel, en beskou dit as ‘n noodsaaklike element van openbare vertroue. Ons streef daarna om ’n maatskappy te wees waarsop vertrou kan word, en verwag dieselfde van al ons sakeeenhede.
Privaatheidsbeginsels
Media24 het die volgende beginsels ten opsigte van jou privaatheid aanvaar. Ons bied toepaslike kennisgewing oor ons dataprivaatheidspraktyke. Dikwels neem die kennisgewing die vorm aan van ‘n privaatheidsbeleid of privaatheidsverklaring.
Die doel van hierdie beleid is om te verduidelik wat koekies is, waarvoor ons hulle gebruik en hoe jy koekies kan bestuur wanneer jy van ons webtuistes gebruik maak.
Media24 erken die belangrikheid van maatreëls rakende inligtingsekuriteit om die vertroulikheid, integriteit en beskikbaarheid van jou persoonlike inligting te verseker.
Media24 het OneTrust, die toonaangewende oplossing vir dataprivaatheidbestuur, aangeneem. Klik op die skakel hieronder om meer inligting oor hierdie maatskappy te wete te kom.