Brand Banner

Media24 / Magazines Drum

DRUM is al dekades lank elke week ‘n toonaangewer. In die 1950’s was dit die baanbreker in swart joernalistiek met ondersoekende en in-diepte fotojoernalistiek. Saam met sy sustershandelsmerke, Huisgenoot en YOU, bied DRUM nuus, vermaak en artikels van gehalte aan ‘n reuse deel van die Suid-Afrikaanse lesersmark.