Brand Banner

Media24 / Tydskrifte Huisgenoot

Huisgenoot is die tydskrif met die hoogste sirkulasie in Suid-Afrika – dit word weekliks deur meer as 2 miljoen mense gelees. Huisgenoot se wenresep is gebaseer op uitstekende, interessante artikels wat lesers inlig en raak.