Brand Banner

Media24 / Tydskrifte Lose it

LOSE IT! The Banting way gaan oor meer as net gewigsverlies – dis ‘n kans op ‘n nuwe lewe. LOSE IT! bied jou al die inligting oor hierdie dieet en hoe om gewig te verloor, jou kop skoon te kry, energievlakke te verhoog én beter te slaap – terwyl jy steeds kan weglê aan lekker kos wat maklik is om voor te berei.