Brand Banner

Media24 / Tydskrifte Move

Move!, ’n weeklikse tydskrif in Engels, bied toeganklike raad, nuus oor bekendes, kompetisies en nuus en weerspieël lesers se wortels in die gemeenskap en die belangrikheid van geloof.