SARIE

Michélle van Breda, redakteur

SARIE is die keuse van die moderne Afrikaanssprekende vrou.  Ons vertel eg Suid-Afrikaanse stories wat haar goed oor haarself en haar wêreld laat voel. Om ‘n digitale weergawe op jou tablet of slimfoon af te laai, gaan na mysubs.co.za. Om in te teken, skakel 087 740 1020 (kantoorure) of stuur ‘n e-pos na sarie_inteken@media24.com. Webwerf: www.sarie.com

Bron vir sirkulasie: ABC Q2 2018
Bron vir leserstal: PAMS 2017

Statistics

  • circulation
  • Readership

Die span

Position Naam E-pos adres Phone
Redakteur Michélle van Breda 021 408 3091
Hoofbestuurder Nerisa Coetzee
Projekkoördineerder Carmen Botma
Kommersiële bestuurder Lise Coetsee
Digitale navrae Tammy Holtshausen 011 217 3022