Brand Banner

Media24 / Magazines Weg/go Platteland

’n Praktiese tydskrif wat kwartaalliks uitgegee word, vir elke seisoen. Dit is ’n viering van die landelike leefstyle en entrepreneursgees van die mense vir wie die platteland hul hartland is – of hulle nou reeds daar woon, of beplan om daar te gaan kuier of soontoe te verhuis, of eenvoudig na ’n lewe op die platteland hunker. Dit verskyn ook in Engels as go! Platteland.