Brand Banner

Media24 / Tydskrifte YOU

YOU is die grootste Engelse tydskrif in die land met byna 2 miljoen lesers per week. Saam met sy Afrikaanse eweknie, Huisgenoot, het dit die wenresep om te vermaak, in te lig en te boei met aktuele agtergrondartikels oor nuusgebeure wat die daaglikse lewens van die gemiddelde Suid-Afrikaanse gesin raak.