Ons maak van verskillende soorte koekies gebruik op ons webwerwe. Sommige koekies word deur onsself geplaas, en ander deur derdepartye insluitend, maar nie beperk nie, tot verskaffers of adverteerders. Hierdie koekies kan op verskillende tye van u toestel verwyder word, soos byvoorbeeld aan die einde van ’n blaaisessie (wanneer u die werf verlaat) en na ’n voorafbepaalde tydperk, of kan op u toestel bly tot u dit self uitvee.
Ons maak gebruik van die volgende koekies:
Streng Noodsaaklik
Hierdie koekies is nodig sodat die webwerf kan funksioneer en kan nie in ons stelsels afgeskakel word nie. Dit is gewoonlik gestel om net te reageer op u handelinge, wat neerkom op ’n versoek vir dienste soos die stel van u privaatheidsvoorkeure, aanmelding of die invul van vorms.
U kan u blaaier stel om hierdie koekies te blokkeer of u daarop attent te maak, maar sekere dele van die werf sal dan moontlik nie werk nie.
Let wel: Hierdie koekies stoor nie inligting wat u persoonlik kan identifiseer nie.
Werkverrigting
Hierdie koekies stel ons in staat om besoeke en verkeersbronne te tel sodat ons die werkverrigting van ons werf kan meet en verbeter. Dit help ons om te weet watter bladsye die gewildste en watter die minste gewild is, en om te sien hoe besoekers op die werf rondbeweeg.
Al die inligting wat hierdie koekies versamel, is saamgevoeg en dus anoniem. Indien u nie hierdie koekies toelaat nie, sal ons nie weet wanneer u ons werf besoek het nie.
Toespits
Hierdie koekies word deur middel van ons webwerf deur ons reklamevennote gestel. Dit kan moontlik deur daardie maatskappye gebruik word om ’n profiel van u belangstellings saam te stel en vir u relevante advertensies op ander webwerwe te wys. Dit werk deur u blaaier en toestel uniek te identifiseer.
Let wel: Hierdie koekies stoor nie persoonlike inligting nie, maar werk deurdat dit u blaaier en internettoestel identifiseer. Indien u nie hierdie koekies toelaat nie, sal u nie ons toespitsreklame oor verskillende webwerwe sien nie.