Media24 Nuus het presteerders in verskillende kategorieë vereer by die 11de jaarlikse Media24 Nuus Legends-toekennings, wat Vrydag 2 Augustus in Kaapstad gehou is. Veels geluk aan al die wenners!
LEGENDE IN SY LEEFTYD-TOEKENNING: Len Kalane, voormalige redakteur van City Press
REDAKSIONELE WENNERS
- Joernalis van die Jaar: Charles Smith (Volksblad)
- Kunsjoernalis van die Jaar: Charl Blignaut (City Press)
- Sakejoernalis van die Jaar: Nellie Brand-Jonker (Die Burger)
- Rubriekskrywer van die Jaar: Kgomotso Sethusha (Daily Sun)
- Deon du Plessis Tabloidjoernalis van die Jaar: Tracy-Lynn Ruiters (Son)
- Feature-joernalis van die Jaar: Charles Smith (Volksblad)
- Grafiese Kunstenaar van die Jaar: Jaco Grobbelaar (City Press)
- Opskrif- en Plakkaatskrywer van die Jaar (Afrikaans): Johnn-Grant Munro (Die Burger)
- Opskrif- en Plakkaatskrywer van die Jaar (Engels): Nahima Ahmed en Keith Henderson (Daily Sun)
- Ondersoekende Joernalis van die Jaar: Ntombizodwa Makhoba (City Press)
- Uitleg-subredakteur van die Jaar: Vernon Janse van Rensburg (Beeld)
- Leefstyfjoernalis van die Jaar: Carla Lewis (Beeld)
- Plaaslike Joernalis van die Jaar: Trish Goosen (Weslander)
- Mandy Rossouw Politieke Joernalis van die Jaar: Setumo Stone (City Press)
- Fotograaf van die Jaar: Felix Dlangamandla (Beeld)
- Profielskrywer van die Jaar: Willemien Brümmer (Die Burger)
- Scoop van die Jaar (Afrikaans): Johan Eybers (Rapport)
- Scoop van die Jaar (Engels): Abram Mashego en Setumo Stone (City Press)
- Sportjoernalis van die Jaar: Marizanne Kok (Beeld)
ADVERTENSIEWENNERS
- Verteenwoordiger van die Jaar: Geklassifiseerde Verkope, Portefeulje van minder as R2 miljoen: Jaydene Sampson (Boland Media)
- Verteenwoordiger van die Jaar: Geklassifiseerde Verkope, Portefeulje van meer as R2 miljoen: Michelle van Schalkwyk (Die Burger)
- Verteenwoordiger van die Jaar: Direkte Verkope, Portefeulje minder as R4 miljoen: Belinda Smit (Die Burger)
- Verteenwoordiger van die Jaar: Direkte Verkope, Portefeulje meer as R4 miljoen: Deon van Dyk (Beeld)
- Verteenwoordiger van die Jaar: Plaaslike Koerante, Portefeulje minder as R2 miljoen: Anna-Marie Kleinhans (PE Express)
- Verteenwoordiger van die Jaar: Plaaslike Koerante, Portefeulje meer as R2 miljoen: Odette Bennett (Mooivaal Media)
- Nasionale Verkoopspersoon van die Jaar: Ancilla Donaldson (Ads24)
- Direkte Advertensiebestuurder van die Jaar: Plaaslike Koerante: Natasha Ingram (Kalahari Bulletin)
- Direkte Advertensiebestuurder van die Jaar: Nasionale Toekenning: Tanya van Niekerk (Beeld)
- Nasionale Verkoopsbestuurder van die Jaar: Mark Herman (Ads24)
- Sirkulasietoekenning: Paul Müller (Volksblad)
DIENSTOEKENNINGS
- Mensebestuur-toekenning: Fanie Bothma, Nabeelah Holt, Lucinda Saayman, Tamzyn Barker, Ashley Fourie en Ilse McCarthy
- Media24 Nuus Waardestoekenning: Tasmia Ismail (Die Burger)
Vir meer oor die toekennings en om die motiverings vir die wenners te lees, klik hier.