8 June 2019 Media24 se toppresteerders vereer

Geluk aan al die wenners van die 2019 Media24-pryse! Hierdie pryse vier uitnemendheid dwarsoor ons maatskappy in verskeie kategorieë en is op 7 Junie by ’n galageleentheid in Kaapstad oorhandig.

MEDIA24 PRYS VIR UITNEMENDE LEWENSBYDRAE: Fred Mouton

DIGITALE MEDIA EN GEKLASSIFEERD

BOEKE

LEEFSTYL

NUUS

ON THE DOT

KORPORATIEWE PRYSE