Enige hersiening, heruitsending, verspreiding of ander gebruik van, of neem van enige aksie in afhanklikheid van hierdie inligting deur persone of entiteite anders as die beoogde ontvanger is verbode. Neem asseblief kennis: Enige verwysing na Media24 in hierdie vrywaring impliseer ook alle filiale en departemente van Media24 insluitend al hul werknemers.
As jy hierdie boodskap per abuis ontvang het, moet jy dit vernietig en verseker dat die sender in kennis gestel word. Ooreenkomste, gevolgtrekkings en ander inligting in hierdie boodskap wat nie verband hou met die amptelike besigheid van Media24 nie, sal nie deur hulle gegee, onderskryf of gemagtig word nie. Stel die sender onmiddellik in kennis as jy of jou werkgewer nie instem tot internet-e-pos vir die doel van kommunikasie van hierdie soort nie.
Redelike sorg is geneem om hierdie boodskap vry van skadelike kode te versend, maar Media24 en die sender gee geen waarborge in hierdie verband nie, en kan nie aanspreeklik gehou word vir enige verlies of skade wat deur die ontvanger aangegaan word nie.
Media24 behou die kopiereg in hierdie boodskap sowel as alle aanhangsels hierby indien dit deur ‘n werknemer van Media24 geskep is.
Die sender van hierdie e-pos waarborg of maak geen voorstelling dat a) hierdie boodskap in werklikheid deur die sender gestuur is en b) die sender gemagtig is om hierdie boodskap te stuur nie. Alle kwessies wat verband hou met stawing en gesag moet asseblief telefonies met die sender bevestig word.
Nieteenstaande die bepalings van die Wet op Elektroniese Kommunikasie en Transaksies 25 van 2002, sal enige ooreenkomste wat met Media24 gesluit word deur gebruik te maak van elektroniese korrespondensie eers in werking tree sodra Media24 sodanige kontrakvorming in ‘n opvolgkommunikasie aangedui het.
Alle e-poskorrespondensie wat aan Media24 gestuur word, sal geag word ontvang te wees sodra Media24 daarop reageer en vir die voorkoming van twyfel word bevestig dat ‘n outomatiese antwoord nie aan hierdie vereiste sal voldoen nie.
Hierdie e-posvrywaring sal te alle tye voorrang geniet bo enige ander e-posvrywaring wat ontvang word deur persone wat die e-posfasiliteite van Media24 gebruik.
Media24 Bpk