7 December 2020 Meer inligting: Media24 se kontantaanbod om Welkom Yizani-aandele te koop

Media24 gaan ’n kontantaanbod maak om al die aandele te bekom in Welkom Yizani, sy breed gebaseerde swart ekonomiese bemagtiging aandeleskema. Media24 se aanbod is onderhewig aan verskeie voorwaardes, onder meer die goedkeuring deur die Welkom Yizani-aandeelhouers by ’n spesiale algemene vergadering, wat vir 22 Januarie 2021 geskeduleer is.

Klik hier vir meer inligting.