Media24 / Koerante Breederivier Gazette

Breederivier Gazette is ’n plaaslike koerant in Afrikaans en Engels wat elke Dinsdag gratis in Robertson, Montagu, Ashton, Bonnievale en McGregor versprei word.