Brand Banner

Media24 / Koerante Coastal Weekly

Coastal Weekly is die stem van die Tongaat- en Verulam-gemeenskap, en die omliggende omgewing. Altesaam 30 000 kopieƫ word weekliks versprei en bereik huishoudings dwarsoor die gebied.