Brand Banner

Media24 / Koerante Express

Express is ‘n plaaslike koerant wat elke Woensdag gratis in dorpe soos Bloemfontein,  Thaba Nchu, Botshabelo, Bethulie, Boshof, Dealesville, Dewetsdorp, Edenburg, Fauresmith, Gariepdam, Hertzogville, Jagersfontein, Luckhoff, Mangaung, Reddersburg, Smithfield, Trompsburg, Tweespruit,  Wepener en Winburg versprei word.