Brand Banner

Media24 / Koerante Helderberg Gazette

Die Helderberg Gazette is ‘n plaaslike koerant wat elke Dinsdag gratis in Somerset-Wes, Strand, Gordonsbaai, Macassar, Firgrove, Sir Lowry’s Pass Village, Rusthof, Southfork, Lwandle en Nomzamo versprei word.