Brand Banner

Media24 / Koerante Kalahari Bulletin

Kalahari Bulletin is ‘n plaaslike koerant wat elke Donderdag gratis in Olifantshoek, Deben, Blackrock, Upington, Kathu, Kuruman,  Daniëlskuil, Groblershoop, Kakamas, Keimoes,  Lime Acres, Postmasburg, en Hotazel versprei word.