Brand Banner

Media24 / Koerante Maritzburg Echo

Altesaam 60 000 kopieƫ van die tweetalige gemeenskapskoerant, Maritzburg Echo, word weekliks in die Pietermaritzburg-gebied versprei waar dit al die afgelope 40 jaar uitgegee word. Met sy fokus op plaaslike nuus, het dit sy vinger op die pols van die gemeenskap.